Ndlovu Tiny Home Glanskamp
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ndlovu Tiny Home Glanskamp bied gerieflike selfsorgverblyf 'n bekoorlike eenheid in die Dinokeng Wildreservaat. Dié eenheid in die bosveld is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek en word deur vrylopende wild, insluitend olifante, renosters, luiperds, buffels, rooibokke, sebras en koedoes, omring.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n tuin wat deur 'n elektriese heining omring word en dit het 'n braai, houtvuurwarmbad, boma en genoeg sitplek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
- Gaste dink Ndlovu Tiny Home Glanskamp het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang