Ndlovukazi River Chalets
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D496, Ndlovukazi River Chalets, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ndlovukazi River Chalets is geleë op die oewer van die Mkuzerivier in die Pongola-gebied, op 'n eksklusiewe, privaat, Groot-5 wildplaas.
Verblyf word aangebied in 3 selfsorgchalets. Chalets 1 en 2 het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 2 kinders kan geakkommodeer word op 'n slaapbank. Chalet 3 is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die balkonkamer.
Elke kamer het privaat braaigeriewe en 'n uitsig oor die Mkuzerivier. Alle chalets het toegang tot die tuin en swembad.
Al die chalets het ook private kuier-areas, oopplan-kombuisies en volledige badkamers en n stort en 'n interessante hoek-bad. Elkeen het sy eie braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier waar wilde diere daagliks kom uitspan. Die kombuis het 'n oondjie en tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- D496, Ndlovukazi River Chalets, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ndlovukazi River Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D496, Ndlovukazi River Chalets, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom