Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovukazi River Chalets

Wildsplaas
Chalet 01
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, lugversorging, 'n sitarea, oopplan-kombuisie en 'n badkamer. Al die privaat braai-areas het dekke met uitsigte oor die Mkuzerivier. Die kombuisie het 'n oondjie en tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Die chalets is in 'n pragtige park-opset met 'n gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Een wildrit per dag

Huisreëls

Gaste wat op wildritte gaan, moet asb. van die reservaat se voertuig en veldgids gebruik maak. Wildritte moet vooraf bespreek word.

Ekstra wildritte of boswandelings kan bespreek en betaal word.

Kontak die instansie so vroeg as moontlik om die ingeslote wildritte te vooraf te bespreek. Daar is is beperkte plek per wildrit beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 02
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Chalet 03
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet 3 het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solder met 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging, 'n sitarea, oopplan-kombuisie en 'n badkamer. Al die privaat braai-areas het dekke met uitsigte oor die Mkuzerivier. Die kombuisie het 'n oondjie en tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Die chalets is in 'n pragtige park-opset met 'n gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Een wildrit per dag

Huisreëls

Gaste wat op wildritte gaan, moet asb. van die reservaat se voertuig en veldgids gebruik maak. Wildritte moet vooraf bespreek word.

Ekstra wildritte of boswandelings kan bespreek en betaal word.

Kontak die instansie so vroeg as moontlik om die ingeslote wildritte te vooraf te bespreek. Daar is is beperkte plek per wildrit beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D496, Ndlovukazi River Chalets, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88578ff5612b3601696e1b2909b73e72d89f913e57a191288631f2419a6e51ea40097a53c66e24d51c0d1ae4527d8cc44060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D496 Ndlovukazi River Chalets 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.632888888889 31.639722222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem