+48
Selfsorg in Heroldsbaai

Nearby Self-catering

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

25% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 30 Apr 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 58 Voëlklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Nearby Self-catering is 'n ruim vakansiehuis met 'n see-uitsig vir 10 gaste in Heroldsbaai.

Die veelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 4.5 badkamers, 'n kombuis, en 'n sitarea wat na die beskutte stoep lei. Vier van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Vier van die slaapkamers het 'n see-uitsig. Die badkamers het baddens en storte.

Die groot kombuis is met 'n ysmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en skottelgoedwasser toegerus. 'n Aparte waskamer het was- en strykgeriewe.

Daar is optieseveselkabel-WiFi en die sitarea het 'n lekker kaggel, gemaklike sitplek, 'n TV vir Netflix en ander stroomplatforms, en dit lei na die stoep. Daar is binne- en buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die huis is 2 km vanaf Heroldsbaai waar gaste kan swem, branderplank ry, visvang en in seisoen walvis- en dolfynkyk. Ander aktiwiteite in die area sluit gholf en voëlkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zelinda E
Saam met vriende
5.0
Die huis is baie smaakvol en alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek! Ja beslis, die uitsig was stunning en die ligging bitter mooi.
Aug 2025
Carmen B
Saam met vriende
5.0
Breathtaking views in a home that you'll never want to leave. We were blown away. We booked nearby self-catering for my boyfriend's 30t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jeanette S
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Everything that is needed was provided and more. There were 10 of us and we had enough space for all to chill and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Claudene P
5.0
Absolutely amazing. Fantastic, everything was amazing: the host, the view, and the house is fully equipped. I would go again x 10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Maryna O
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lieflike moderne, luukse huis met pragtige see-uitsig! Nearby Self-Catering in Heroldsbaai was absoluut fantasties! Die ruim, pragtige huis met abs...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 58 Voëlklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nearby Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 200
25% AF
R 7 200 R 5 400
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R7 200
25% AF
R 7 200 R 5 400
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R7 200
25% AF
R 7 200 R 5 400
per nag (plek vir 10)
Bespreek

58 Voëlklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca1f8fdaa216ae135695079378ae91731caf1c2a7b3d943d5a74a8f61b226ff6d3c11174e8ba31912b6f0f61a65c59e07df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 200 nouVanaf R5 400 per nag (plek vir 10) 21 5 1 5 58 Voëlklip Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0502545 22.3991695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang