Neat & Cosy
Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol-singel 21, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R880R484 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Neat & Cosy bied oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende aangesien die strand en Lower Point Park slegs 400 m weg is.
Die verblyf het sonpanele in die geval van beurtkrag.
Dié knus eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. 'n Enkelmatras vir 'n klein kind kan gereël word.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuisie lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV met 'n HDMI-kabel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie Android-slimboks, skootrekenaars, tablette en HDMI-kabels saam te bring.
Die verblyf is 400 m vanaf Point Park/Strand en 2,6 km vanaf bekende restaurante, 'n vulstasie en winkels ander geriewe. Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, visvang, perdry op die strand, seisoenale dolfyn- en walviskyk en ander besienswaardighede wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Herbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kiepersol-singel 21, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Neat & Cosy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol-singel 21, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap