Neats Accommodations
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bournemouth Bend, Milnerton Rural, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neats Accommodations is in die hartjie van Table View geleë en is 'n luukse gastehuis wat selfsorgverblyf bied, perfek vir gaste wat 'n rustige en privaat wegbreek soek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers wat 'n badkamer deel. Beide kamers het gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in slim-TV's en gratis WiFi vir ekstra gerief.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike oopplan-leefarea, wat 'n volledig toegeruste kombuis insluit met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar. Die aangrensende sitkamer bied 'n gemaklike ruimte om op knus rusbanke te ontspan.
Buite skep die welige tuine 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die gemeenskaplike braai-area bydra tot die ervaring. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Ashwood Centre net 1 km weg, en Blouberg-strand is 4.4 km van die eiendom af. Met veilige parkering kan gaste uitsien na 'n rustige verblyf in Table View.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Bournemouth Bend, Milnerton Rural, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bournemouth Bend, Milnerton Rural, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang