Nelle & Pelle
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 22 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarend-straat 950, Flamink, Hentiesbaai, 0000, Erongo
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nelle & Pelle is 'n pragtige selfsorghuis wat ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende is. Dit is in Hentiesbaai, Namibië geleë, stapafstand vanaf winkels, die see en die gewilde Hentiesbaai Hotel.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en een het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n konvensionele oond, mikrogolfoond, yskas, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Die huis beskik oor 'n lekker stoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n groot dubbelmotorhuis met vriesgeriewe en addisionele veilige parkeerplek op die perseel. Die huis het ook 'n alarmstelsel, WiFi en slim-TV.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Visarend-straat 950, Flamink, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarend-straat 950, Flamink, Hentiesbaai, 0000, Erongo