Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellelani 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Nellelani 4
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Carina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Ongelooflik, op strand, doodstil in veilige omgewing in middel van Margate. Woonstel toebehore 'n bederf in verblyf.

Die foto is waar. Jy sit op die stoep en geniet die see-uitsig. Agter maak heerlike tuin privaat stilte. Oor duin is Lucienstrand 1 min se stap langs see en Margate strand 5 min se stap. Uitry by hek is jy 2 min ver van Margate se hoofstraat. Veilig. Ons het per ongeluk alarm ge-trip en sekuriteit was flink daar. Alles werk heerlik in woonstel. Skottelgoedwasser en lugversorging was 'n huisvrou-bederf. Definitief kom ons weer. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellelani 4 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle weer gou te sien.

Nellelani 4
Patricia L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the price.

I had full view of the ocean from my bedroom. Well stocked house with utensils. Clean and comfy. Felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellelani 4 se terugvoer

Thank you for the awesome review. Hope to see you back soon.

Nellelani 4
Linett B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linett B

Baie lekker plek, ligging is perfek en daar is alles wat jy nodig het.

Beveel beslis aan vir enigiemand wat rustigheid, son en see soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellelani 4 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer gou te sien.

Nellelani 4
Jano L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jano L
Gesin met klein kinders

Gemaklik, privaat, veilig en goed toegerus.

Baie goeie ligging met uitstekende uitsig op die see. Baie veilig. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Gesin met tieners

Baie rustig en netjies.

Skottel of WiFi, baie van ons het nie meer skottels nie, maar WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65da54d2eb88dbc8a41738bea17fbdafdfbbb99ebb6dae07f5258a7fb98d93e538cb34b0b6e6fd184ae9e9f523440c630b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 59 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.856966936199 30.37632308787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem