Nellendek Self-catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lilanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Hendrik B - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie netjies.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie vir die aanbeveling Hendrik! Hoop om julle weer te sien!
Elmien V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en uitstekende waarde vir geld.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Was vir my 'n groot vooreg om julle te huisves, 'n rustig tuiste in 'n woeste stad te gee en tuis te laat voel. 'n Plek wat mooi plaasmense soos julle net besoek as jy in die moeilikheid is.
Jaco W - Mei 2023
Algehele gradering
Die beste ervaring van diens en vriendelikheid.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie vir die posetiewe woorde, Jaco. Dis my strewe om seker te maak my gaste voel tuis weg van hulle eie slaapplek.
Natuurlik het jy dit makliker gemaak.
Erich V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend vir selfsorgverblyf.
Jan-franco N - Aug 2021
Algehele gradering
Net 'n oornag.
Andre J - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Gawe mense.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Was baie lekker om julle hier te he Andre!
John T - Des 2020
Algehele gradering
Clean, secure, everything you need for self catering, fantastic host.
Nellendek Self-catering se terugvoer
It was fantastic to have you here John! Have a wonderful and blessed 2021
Koos B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens, sal beslis weer daar gaan slaap!
Nellendek Self-catering se terugvoer
Baie dankie Mariska! Ek is dankbaar julle het lekker gebly! Maak asb weer 'n draai!
Gizelle R - Feb 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was amazing.
Die plek was baie goed toegerus met alles wat ons benodig. Die verblyf was netjies en baie skoon. Dit het ons tuis laat voel vandat ons daar aangekom het. Die eienaar is baie vriendelik en dit het ons harte warm gemaak. Ek sal weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Thank you for your positive words. It also warms my heart if you are happy and that my service is good.
Trust we will see you again.
Hardus S - Feb 2020
Algehele gradering
Als is hierbo opgesom.
Rialda D - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties, sien sterre!
Nellendek Self-catering se terugvoer
Beste Rialda,
Julle was sterre en baie geduldig met my! Ek waardeer dit baie!
Ek ontvang julle baie graag weer as julle kom fietsry.
Groete,
Hennie
Pieter E - Okt 2019
Algehele gradering
Sal weer hier kom bly!
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie Pieter! Groot waardering en baie bly julle het dit geniet.
Sal julle ook graag weer hier wil hê as daar 'n konsert is by Carnival!
Kutlwano M - Apr 2019
Algehele gradering
It's a great place, very clean and in a safe environment.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Thank you, Kutlwano, hope to see you guys again!
Rose V - Mrt 2019
Algehele gradering
Great, clean and convenient location for events at Carnival City.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Thank you for your positive rating Rose! I hope to accommodate you in one of our wheelchair friendly flats when you visit next time! Blessings!
Mamorena Prudence L - Jun 2018
Algehele gradering
The place is beautiful and the management friendly.
Nellendek Self-catering se terugvoer
It was such a pleasure to have you here.
Tjale V - Feb 2018
Algehele gradering
We enjoyed every moment.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Was a real pleasure to have you! Please do so again.
Regards
Beatrix F - Des 2017
Algehele gradering
Die plekkie was netjies en die eienaar baie vriendelik.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie vir die vriendelike boodskap, ons verwelkom julle graag weer.
Hanlie G - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike mense. Baie behulpsaam.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie vir jou posetiewe verslag Hanlie! Dit was vir ons ‘n vreugde om jou daar te hê. Bid vir jou mooi en geseënde verblyf in jou nuwe blyplek! Hennie Dekker
Innocentia N - Jul 2017
Algehele gradering
I like their warm welcome.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Thanks Busi! It was good to have you! Next time you can chill for longer!
Kind regards!
Chris V - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jou waardering Chris! Ons poog om die kuiergas se ervaring so posetief moontlik te maak en ons is bly julle het die ervaring geniet, al was dit net een aand.
Hoop om julle weer te sien.
Hennie
Hannelie R - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie diens, netjiese plek, waarde vir geld, sal vir seker weer daar bly.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi loop.
Yolandi V - Nov 2016
Algehele gradering
Small things like no milk for coffee the next morning, no soap at bath, unmarked step at the passage. No TV.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Hi Yolandi, I am sorry you had a bad experience. I pride myself on best service and somehow we missed each other there. You booked a self-catering unit with the coffee, tea and Cremora as a conveniency item, as is the soap at the wash basin. Kind regards.
Thembakazi N - Okt 2016
Algehele gradering
Value for money. In proximity of Carnival City and Carnival Mall.
Nellendek Self-catering se terugvoer
I am happy you enjoyed your stay! Thank you for your suggestions. Hope to see you again!
Noshei Dina H - Okt 2016
Algehele gradering
Beautiful, clean, private and quiet place.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Hi Francina and Steven, it was fantastic to meet you and find that we have our serious belief in Christ in common. Hope you will come around again. It was an absolute pleasure!
Maddy B - Okt 2016
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie Maddy! Ek is bly julle het dit geniet! Maak weer so dan maak ons nog beter!! :-)
Erika L - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dienslewering is my passie en die feit dat julle dit geniet het hier, maak my dag! Kom weer.
Pauline B - Mei 2016
Algehele gradering
Was n lekker rustige ontspanne oorslaap tydjie, met alles om jou wat jy nodig het, baie lekker, dankie.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dankie vir die goeie tetugvoer Pauline! Dit was 'n vreugde om julle hier te hê! Julle is natuurlik BAIE welkom en hoop julle sal weer by ons kom kuier!
Alfreda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Would not be my first choice if looking for accommodation.
Nellendek Self-catering se terugvoer
Dear Alfreda, we apologise for your bad experience! Some of the matters you raise are basics and we did not make sure all the promised facilities were ready. Our minds are still shocked because of a personal trauma but we realise that business must remain first, and so our guests. We have learned a lesson. You have marked non-related matters also very low and for the sake of fairness, please reconsider them please. Whichever way, our sincere apologies for your bad experience! Hennie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gloucesterstraat 82, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom