Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellie's Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belmac Place-straat 364, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nellie's Cove is 'n ruim vakansiehuis in Ramsgate beach en is die ideale huis vir 'n gesin aangesien dit 'n kort entjie se stap van die strand en die dorp af is. Troeteldiere is hier welkom en die agtertuin het genoeg spasie waar hulle kan rondbeweeg.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en lei na 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, menger, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies waar gaste maaltye kan geniet. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek voor 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. DStv is teen 'n addisionele koste beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Die eiendom is net 200 m vanaf 'n privaat strand, 2 km vanaf Ramsgate se hoofstrand, en naby restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Nellie's Cove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Nellie's Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Belmac Place-straat 364, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nellie's Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belmac Place-straat 364, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93372593d96119b02fe756d837e8656e0de23500e7129bf341a6a2da030de44c47ee07594daa9845e0af1d8d0daa4bdaf012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 364 Belmac Place Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -30.87594184667 30.357219261377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem