Nenga River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nenga River Lodge skuil in Koffiebaai, 'n dorpie aan die Oos-Kaap se Wildekus. Hole-in-the-Wall is net 8 km van hier en die Mthathariviermond is, soos die kraai vlieg, net 5 km van die lodge af. Die lodge self is op die oewer van die Nengarivier, sowat 100 m vanaf Koffiebaai se strand.

Dié lodge het verskeie selfsorg-eenhede. Elke chalet het 'n kombuis en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit en die eenhede is ideaal vir hengelaars en hul gesinne. Daar is 'n ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Let asb. op dat die omgewing raserig en besig kan raak gedurende die vakansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nenga River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za