Neptune Isle 214

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jan 2020 tot 15 Jan 2020.

Beskrywing

Neptune Isle 214 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kuslyn geleë is. Dié area is geseën met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area besoek. Die goue strand is fantasties vir watersport soos seilplankry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet alles in die area geniet kan word.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, terwyl die sitarea 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Daar is ook gratis WiFi in die eenheid.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met buitemeubels en uitsigte oor die oseaan en op die berg.

Slaapplek

'n Bespreking by Neptune Isle 214 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Neptune Isle 214 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 105 R1 105 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jan 2020 tot 15 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za