Neptunes 7
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes Terrace 7, Da Gama-weg 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Neptunes 7 is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiewoonstel in Jeffreysbaai. Dit bied slaapplek aan 5 gaste en is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n rustige wegbreekplek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat na 'n bekoorlike balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n tuimeldroër, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.
Die woonstel is naby die hoofstrand, restaurante en 'n rits vermaak-opsies.
Slaapplek
’n Bespreking by Neptunes 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 9
Jaar gelys 2
Ligging
- Neptunes Terrace 7, Da Gama-weg 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Neptunes 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes Terrace 7, Da Gama-weg 12, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom