Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune's Cove

Eenheid met 1 slaapkamer: Onderste verdieping
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is op die onderste verdieping in 'n tuin geleë en is net 30 m van die strand af. Die eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke word nie voorsien nie. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-slimkaart en dekodeerder saam te bring. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie toiletware en handdoeke saambring.
Laer tariewe is beskikbaar vir langer verblyftydperke.
'n TV met Easy View en WiFi in sekere areas.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid met 1 slaapkamer: Boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 047
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n TV en 'n dek met 'n mooi uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie toiletware en handdoeke saambring.
Laer tariewe is beskikbaar vir langer verblyftydperke.
'n TV met Easy View en WiFi in sekere areas.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid met 2 slaapkamers: Boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die boonste verdieping en het 'n balkon met 'n mooi see-uitsig. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgegemaak kan word. Die tweede kamer het 'n dubbelstapelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke word nie voorsien nie. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Die tuin het braaigeriewe. Die eenheid is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand af.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie toiletware en handdoeke saambring.
Laer tariewe is beskikbaar vir langer verblyftydperke.
'n TV met Easy View en WiFi in sekere areas.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 14, Kei Mouth, Wildekus, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rVEZ3srIn3WiOV1Nd3gRbYKUP6MPV1Xf3mqFYp0NWJnWVP4I0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 14 Neptunes Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.683619485814 28.3814068434