Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunes Terrace 44

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Neptunes Terrace 44
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hendrilien R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrilien R
Gesin met tieners

Die woonstel is sentraal gelee. Ons kan strand toe stap en die kinders kon stap.

Heerlik gebly. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia W
Gesin met tieners

Was baie aangenaam.

Lekker plek naby see en eetpekke. Ideaal vir families. Veilige parkering. Sal definitely weer terug gaan na Neptunes Terrace 44.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, sal weer daar bly.

Ons het net een aand daar gebly, maar alles was skoon en netjies, en dit was bekostigbaar. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leclue M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leclue M
Saam met vriende

The perfect getaway.

I highly recommend Neptunes Terrace 44, very secure complex, central, walking distance from beach and all fun activities. Clean, beautiful 3 bedrooms and wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bietsie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bietsie B

Lekker vakansie gehou en sentraal geleë.

Woonstel-eenheid is op derde verdieping met mooi uitsig en streng sekuriteit. Eenheid is sentraal geleë, so amper alles is loopafstand tot die hoofstrand en vermaak. Daar was wel net 1 stel sleutels wat dinge vir 'n groep van 6 moeilik gemaak het. Eenheid se kamers en pakplek is bietjie klein en daar was slegs 1 waaier in die eenheid. Daar was nie voldoende skoonmaak-toerusting nie. Ons moes toerusting gaan koop het. Eenheid was ook nie skoon nie, kokkerotte was 'n groot probleem en ons moes beddegoed was, want dit was vuil. Verder was dit 'n aangename plek om te bly. Genoeg bakamers en sitplek met volle DStv-pakket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Jeffreysbaai is nice plek. Lekker plekke om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanfi N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hanfi N
Saam met vriende

Verblyf lyk op foto ideaal, maar beddegoed kort 'n vernuwing.

Die ligging is in 'n onveilige en ontsettend raserige deel van die dorp. Die nagklub langsaan maak slaap 'n onmoontlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies en naby eetplekke.

Sal enige iemand aanbeveel vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf.

Goeie, ruim en netjiese verblyf met baie goeie sekuriteit. Naby aan die see en ander geriewe. Sal weer gebruik en sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek en lekker naby see geleë. Ons het lekker gebly. So baie dankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Denver S
Gesin met klein kinders

Average.

Overall stay was enjoyable, arrangement to book in at 10am didn't work and was disappointing as we waited outside for 2 hours and getting hold of the tenants was impossible as they didn't answer any of our calls. Also fighting and unrest during early hours in the morning outside in the street right.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Accommodation was tidy and clean.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D
Saam met vriende

Een nag oogebly. Tevrede, en sal weer daar bly.

Die woonstel is sentraal geleë met eetplekke en strandgebied binne maklike loopafstand. Daar is effens verkeergeluide, maar nie hinderlik nie - die nabyheid van dinge maak op daaarvoor. Soos adverteer is dit selfsorg en moet ALLES behalwe beddegoed en handdoeke self voorsien word. Daar is veilige onderdakparkering agter 'n veiligheidshek. Sekuriteit is oral goed. Hier en daar klein bietjie aandag nodig - bv. bedliggies is nie naby muurproppe nie en is dus nie bruikbaar nie. By een slaapkamer is die metaalstrook wat die mat by balkondeur vashou losgetrek en staan regop. Amper daaroor geval! Dit alles gesê bied die blyplek goeie waarde vir geld en bogenoemde is kleinigheidjies wat maklik reggestel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Saam met vriende

Dit is jou geld werd, baie nietjies, veilig. Sal weer daarnatoe gaan.

Het dit baie geniet, loopafstaand see toe, by die winkels. Het my naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay.

We were disappointed. We booked for three couples, there were 3 bedrooms but 2 had double beds on1e room had a single bed, the wife had to sleep in the bedroom and the husband in the lounge that put a demper on the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Neptunes Terrace 44 se terugvoer

Hallo Neil,

Our guests are very important to us. We do however show the sleeping arrangement as two double beds, one single and a sleeper couch. To avoid future disappointment you should perhaps read the advertisement of the establishment before you make a booking.

Kind regards
Neptunes Terrace

Neptunes Terrace 44
Driekie M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie M
Gesin met klein kinders

Skoon, veilig en naby alles.

Dit is 'n skoon, netjiese, ruim plek. Baie dankie vir die eienaar se vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZOJmpucWpbNU7d0FUmeLDD3YB43UWxkloeANrG2pMQao3HXgE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 14 Da Gama Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0543378 24.9223505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem