Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerina

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Nerina
Netheid
2.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.5/5
Frans L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L
Gesin met tieners

Die ketel en gasstoofplaat het nie gewerk nie, verder was dit aangenaam.

Die natuur en diere is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Maritza D
Gesin met tieners

Was lekker by Leeupoort maar nie die verblyf nie.

Die plek was nie mooi skoongemaak nie. Die stoof het uit gas gehardloop. Breekgoed was vuil in die kaste en bo-op die kaste gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerina se terugvoer

More Maritza,
Ek merk dat volgens jou resensie die stoof ook uit gas gehardloop het. As jy my laat weet het kon ek onmiddelik aandag daaraan gegee het.
Die breekgoed probleem het ek met die eienaar en dienste opgeneem.

Groete,
Paul.

Nerina
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e9dda1e1ee6a2dcbdded646f95d8c032dda0171fed76ed7269ea8a0879bf8a2854905f395876d54194f107d37b343ffebc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926725019951 27.636138350787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem