- 82 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 107 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
never@home Green Point is binne loopafstand van die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion en Green Point Park geleë. Die stad se hoofstrande is minder as 10 minute se ry weg.
Verblyfopsies sluit privaat en gedeelde kamers in, insluitend slaapsale slegs vir vroue. Alle kamers het lugversorging, gemaklike beddens, sleutelkaarttoegang, veilige kluise in die kamer, kwaliteit linne en WiFi. Badkamers is óf en suite óf gedeel, afhangende van die kamertipe.
Geriewe op die perseel sluit in 'n buitelug swembad en dek, 'n gemeenskaplike kombuis, 'n groot sitkamer, 'n vergaderkamer en die Randy Warthog-kroeg, wat geleenthede soos vasvrae, karaoke en lewendige DJ-aande aanbied. Veilige parkering is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in Tafelberg, Leeukop, die V&A Waterfront en Kaapstad se strande. Gaste kan deelneem aan georganiseerde toere soos wynproeë in Stellenbosch, Skiereiland-daguitstappies en sonsondergang-safari's.
Kinders onder die ouderdom van 16 word slegs in 'n slaapsaal toegelaat onder toesig van 'n volwassene of 'n familielid en slegs indien die gesin die hele slaapsaal bespreek het om te bly.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die gemengde slaapsaal met 12 beddens is geskik vir 12 gaste en is toegerus met 6 stapelbeddens en gemeenskaplike badkamers met storte, toilette en wasbakke. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, haardroër en WiFi.
Kinders onder die ouderdom van 16 word slegs in 'n slaapsaal toegelaat onder toesig van 'n volwassene of 'n gesinslid en slegs indien die gesin die hele slaapsaal bespreek het om te bly.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapsaal het slaapplek vir 6 gaste op 3 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Slaapsaalbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n slegs-bed basis.
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapsaal het slaapplek vir 4 gaste op 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Slaapsaalbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapsaal het slaapplek vir 4 vroue op 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Slaapsaalbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vie 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tweepersoonskamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, kluis, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die reislessenaar op die perseel bied 'n wye verskeidenheid toere en avonture, wat wissel van ontspanne wyntoere tot valskermspring vir die meer avontuurlustige tipes.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly nie, tensy vergesel deur 'n volwasse wettige voog.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal die eiendom hul bes probeer om jou in dieselfde kamer te akkommodeer, maar dit kan nie gewaarborg word nie.
'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis.
Gaste onder 16 kan slegs in die gedeelde kamers bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer uitgeboek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word (Dit is nie van toepassing in spitstye nie).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- 12-Bed gemengde slaapsaal (gedeelde badkamer)
- Slegs verblyf
- 6-Bed gemengde slaapsaal (en suite)
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n slegs-bed basis.
- 4-Bed gemengde slaapsaal (en suite)
- Slegs verblyf
- Slaapsaal vir vroue met 4 beddens (en suite)
- Slegs verblyf
- Deluxe-koningkamer
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbedkamer (en suite)