New Beginnings
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Vanaf R1 825 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
New Beginnings bied selfsorgverblyf en kampeerverblyf op 'n klein leefstylplaas, net 20 km buite Montagu in die Pietersfontein-area. Pietersfontein is klein, veilig en 'n baie vriendelike gemeenskap wat ideaal is vir 'n rustige wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 genaamd die New Beginnings Kothuis wat 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n privaat patio, braaigeriewe en 'n privaat swembad het.
Diegene wat kamp verkies, kan op die oop kampeerarea kamp opslaan. Daar is ablusiegeriewe met 'n kompostoilet, 2 binne-storte en ’n buite-stort. Daar is 2 spoeltoilette. Daar is ook ’n warmbad vir kampeerders om te gebruik.
Daar is nie selfoonsein in Pietersfontein nie, maar WiFi-oproepe kan gemaak word en daar is VoIP-telefone in die hoofhuis.
Daar is verskeie wonderlike roetes vir voetslaan en roetedraf, asook bergfietsroetes in die berge. Gaste kan in die plaasdam hengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stan & Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink New Beginnings het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pietersfontein Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap