Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 80

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir New Rush Guesthouse: Digger's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Victor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Gesin met klein kinders

Gunsteling familie-oornagverblyf.

Skoon en netjies! Bonus is 'n heerlike restaurant slegs 'n paar tree van die kamer af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beleef geskiedenis.

Die verblyf was skoon, netjies en goed versorg. Daar is 'n mikrogolf, maar geen eetgerei nie. Dit sou help as die ingang tot die Groot Gat by verblyf ingesluit kan word. Dit is nie goedkoop verblyf nie en belaglik om nog R80 per persoon te betaal net om die paar tree op die loopplank tot by die gat te loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Goed geleë om die Kimberley-gat te besigtig. Huisvesting is baie goed.

Ontvangs was goed. Huise was goed. Ligging is uitstekend. Kan dit aanbeveel indien jy die gat en museum wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Dit is netjies en skoon. Baie rustig en veilig. Enigste negatief is dat die plek geadverteer word met gratis WiFi, maar dit was buite werking, waarvan die bestuurderes kennis gedra het. Maar dit is nie genoem het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage se terugvoer

Thank you for your review and once again we apologize for the Wi-Fi problem, which was caused by a fault on the Telkom line. It has since then been sorted and once again we have the free Wi-Fi service available.

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuckerstraat 6, Big Hole-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZGJhNDdlLTVhM2EtNDVlNy1iNmY4LTZkN2JmY2FjNTA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 6 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.738368 24.755038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem