LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Newington House Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Newington House Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newington-weg 32, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Newington House Guesthouse is in 'n pragtige en sentrale voorstad, Richmond Hill, geleë. Richmond Hill word beskou as een van die oudste voorstede in Port Elizabeth en het sy outydse sjarme behou.

Dié gastehuis is naby die sentrale sakegebied en snelweg, asook restaurante, luukse koffiewinkels, St. George-krieketgronde, winkels en hospitale. Dit is slegs 'n kort rit vanaf die Port Elizabeth Lughawe, die strand, hospitale en winkelsentrums. Alle sport- en onthaalgeriewe is binne stapafstand of net 'n kort rit ver.

Circa 1875, die argitektuur van die gastehuis, weerspieël die historiese karakter en sjarme van daardie era. Die gastehuis het hoë plafonne, oorspronklike Oregonvloere, gebrandskilderde glasvensters en ruim kamers.

Die kamers is ruim en knus met gemaklike beddens, gehalte-linne en oorgenoeg pakplek in kaste. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en WiFi.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Newington House Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Newington-weg 32, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Newington House Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newington-weg 32, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV6tPOfNWzzM7NS89ZaTNlEgw3lBeFXImntR3vAimYLIoqjmUaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 32 Newington Road Richmond Hill 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.959793238885 25.604670151768
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!