LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Newton Sands Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Newton Sands Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Mangold Straat, , Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Elke eenheid het ook 'n sekuriteitstelsel en 'n paniekknoppie wat verbind is aan 'n gewapende reaksiediens vir noodgevalle. Een kamer is toegerus vir rolstoelgebruikers, met 'n oprybaan en parkeerplek beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die WiFi en braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Die perseel het elektriese omheining en is ten volle ommuur. Veilige parkeerplek is ten alle tye beskikbaar. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en 'n stoep wat uitkyk oor 'n swembad en tuin.

Daar is ook 'n skoonheidsalon beskikbaar op die perseel, wat oop is tydens normale werksure. Dit is egter op Maandae toe en op Saterdae net tot 16:30 oop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Newton Sands Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 52 Mangold Straat, , Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Newton Sands Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Mangold Straat, , Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTgyNTIxLTBiYmYtNDdjNS04YTMyLTVhMzBiZjhiOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 52 Mangold Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.94524 25.56472
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!