Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newton Sands Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Newton Sands Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Niklaas P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niklaas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer, sal beslis weer van dienste gebruik maak.

Ja, beslis 2 liefdevolle en vriendelike huismense. Mooi stil plekkie en area. Mooi tuin en bome vir lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roddy N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roddy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, comfortable, clean, peaceful, well located, easily accessible and very good management.

This is a well run and managed B&B. It is well located, easily accessiable, extremely clean, safe, very quiet and peaceful. Parking is also safe and secure which is a must in today's world. Good value for money. Highly recommended. Will definitely use this B&B again when in Port Elizabeth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, stil en netjies.

Die plek is goed maar die eetplekke rondom is sleg en mens moet ver ry om iets te kry wat op standaard is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kholosa M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholosa M
Enkelreisiger

Had a wonderful stay.

I would consider visiting again, great service and such lovely people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Dit was heerlik. Melanie en Tony is wonderlike mense, sal enige tyd aanbeveel om daar te bly en sien hulle definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochél V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochél V
Besigheidsreis

Netjiese kamer, heerlike ontbyt en gasvrye eienaars!

Netjies en goed ingerigte kamer, heerlike ontbyt en geleë in 'n rustige woongebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en baie "nice" om na heen te gaan.

Het baie lekker gebly, dis 'n plesier om by Newton Sands oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirie J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mirie J
Besigheidsreis

My verbasing was groot!

Met aankoms het ek gedink ek moet eerder ander akkommodasie gaan vind, maar die kamers se dekor is goed en baie netjies. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Die kamers is smaakvol. Die badkamerekstras was ook van groot hulp. Miskien kan hulle net 'n haardroër ook voorsien. Het reeds Newton Sands aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende geriewe. Baie dankie.

Netjies en absoluut 'n plesier om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner T
Besigheidsreis

Nice and neat

Only stayed one night. Staff are friendly and helpful. Very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, want ons het dadelik tuis gevoel by die gasvrye eienaars.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid het ons baie tuis laat voel. Dankie!

Definitief waarde vir ons geld. Eerste besoek aan Port Elizabeth, maar dit sal nie ons laaste wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTgyNTIxLTBiYmYtNDdjNS04YTMyLTVhMzBiZjhiOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 52 Mangold Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.94524 25.56472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem