Nextdoor Kruger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nextdoor Kruger is 'n ruim selfsorghuis in Marloth Park wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na stylvolle verblyf en die geleentheid om op die perseel van naby wild te kyk.

Die lodge het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n verhewe buitestort op die balkon. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 2 driekwartbeddens en het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort en toegang tot die buitestort.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond, kooktoerusting van vlekvrye staal en ander toebehore. Die leefkamer het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep waar gaste in die swembadjie kan afkoel en gebruik kan maak van die Jetmaster-braai.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Nou en dan kom maak sebras, wildsbokke en kameelperde 'n draai by die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by Nextdoor Kruger sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nextdoor Kruger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]