LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ngombe Game Lodge | LekkeSlaap
+44

Ngombe Game Lodge

5 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Ngombe Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sallie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sallie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ngombe is goed geleë in 'n pragtige natuurskoon. Elize ons gasvrou was puik en het ons vriendelik ontvang.

Ngombe Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer.
Baie bly dat julle dit geniet het en lekker gerus het.

Ngombe Game Lodge
Andries V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gemaklik, huislik. Alles is daar.

Steve en Elize is 2 pragtige gasvrye mense en dit voel sommer soos vriende met die wegryslag. Sal beslis weer gaan kuier.

Ngombe Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit altyd.
Bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Ngombe Game Lodge
Jacques V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Gesin met tieners

Ontspannend.

Rustige netjiese omgewing. Personeel baie behulpsaam.

Ngombe Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit altyd.
Bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Ngombe Game Lodge
Ben B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster luukse ontspanning met uitstekende diens!

Die eienaars van Ngombe Lodge het uit hulle pad gegaan om ons te laat tuis voel. Ons het heerlik ontspan en sal dit definitief aanbeveel!

Ngombe Game Lodge's terugvoer

Vir Ngombe Lodge is dit baie belangrik dat ons klante tuis moet voel en dat dit 'n regte plaas ondervinding moet wees.
Baie dankie vir die terug voering.

Ngombe Game Lodge
Magda O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker. Sal baie beslis weer daar gaan bly.

Ngombe Game Lodge's terugvoer

Dis wonderlik om sulke ondersteuning en vriendelikheid te kry. Baie dankie.

Ngombe Game Lodge
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngombe Plaas, Langs die R519, 35,4 km vanaf Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYmJmMmQwLThhMTItNGNmMi05MTkzLWExOWU0NDhkMDA3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Ngombe Farm Off the R519 road 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.137531015938 29.335920810699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!