LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ngombe Game Lodge | LekkeSlaap
+44

Ngombe Game Lodge

5 resensies
Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kudu Chalet
Selfsorg
Rooibok
Selfsorg
Njala
Selfsorg
Giraffe Chalet
Selfsorg
Boskamp
Pakket 1 - Minimum van R1500 per nag vir 1 tot 10 mense en voeg R150 per persoon by vir elke ekstra gas. - Slegs matrasse op beddens. - Bring jou eie beddegoed, toebehore, hout, kos, ens. Pakket 2 - Minimum van R1800 per nag vir 1 tot 10 mense en voeg R180 per persoon by vir elke ekstra gas. - Beddegoed ingesluit (bring eie ekstra kombers), toebehore, 1 bakkievrag vuurmaakhout vir boma. - Deposito R500 vir sleutels en toebehore. - Bring eie braaihout, kos, handdoeke, ens.
Belasting en Ekstras

'n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar in kontant.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en houtskool saambring.
Geen glas by die swembad nie. Gebruik asb. plastiek of glase wat nie sal breek nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngombe Plaas, Langs die R519, 35,4 km vanaf Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYmJmMmQwLThhMTItNGNmMi05MTkzLWExOWU0NDhkMDA3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Ngombe Farm Off the R519 road 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.137531015938 29.335920810699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!