+92

Ngululu

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3430 Klipspringer Street, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ngululu in Marlothpark bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die park se winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers op die grondverdieping het dubbelbeddens en die derde slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Een van die badkamers is op die buitenste dek. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter vir tydens beurtkrag.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale en 'n DVD-speler, asook lugversorging.

Daar is 'n lieflike lapa met braaigeriewe en 'n boma, sowel as 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ngululu is 10 km van die Krokodilbrughek af. Gaste kan 'n skemerkelkie met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin by die Amazing River View Restaurant in Marlothpark geniet. Marlothpark het sy eie inligtingsentrum waar gaste navraag oor al die besienswaardighede in die area kan doen.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elainne B
5.0
Awesome, fantasties, lekker en baie spesiaal. Ons wil net baie baie dankie sê vir die mees awesome lekkerste naweek in 'n baie netjiese, skoon geriefl...
Sien meer
Okt 2025
Ryan L
Saam met vriende
5.0
Our stay was enjoyable and very comfortable. The stay was incredible. The place had wonderful amenities such as free 10Mbps WiFi, a swi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ellen R
Gesin met tieners
5.0
Very refreshing. We have enjoyed our stay there. The place was clean and we had access to everything we needed. We also saw different a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Natacia L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik rustig. Baie wild, die huis was skoon en netjies. Wil net met groot opreg dankie sê vir Ngululu, dit was 'n ervaring wat enige iemand moet...
Sien meer
Jul 2024
Chantell T
Gesin met tieners
5.0
Spesiaal! Ons het baie, baie lekker gebly! Die huis is goed uitgelê en voel baie gesellig, die skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër was 'n gro...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3430 Klipspringer Street, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ngululu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3430 Klipspringer Street, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb01e4c5f659d6cca8f7cc351780480130717ee3308d50a3f1cb1deeb3044d63e4a2083c111a057c975561b97d7295482dc84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 3430 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339610494314 31.803730569052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang