Ngwenya Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ngwenya Lodge is aan die Krokodilrivier se skilderagtige oewers geleë en kyk oor die Krugerwildtuin uit.

Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Daar is slaapplek vir nog 2 kinders op 'n slaapbank in die oopplan-leefarea. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ingeboude kaste met breekware en eetgerei. Die sitkamer het rusbanke van leer, 'n slaapbank en 'n TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai en etenstafel. Dit kyk oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin uit. Die huis word Maandae tot Saterdae volledig skoongemaak. Ons kan dit ook op Sondae skoonmaak teen 'n ekstra koste.

Ngwenya Lodge se gaste het toegang tot al die perseel se geriewe wat 'n spa, restaurant, kinder-vermaakarea, snoepie, swembad en tennisbane insluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Ngwenya Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ngwenya Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]