Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nicama Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 40 van Rietspruit Plaas, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 700 R6 930 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Nicama Lodge bied gastekamers en rondawels en is in die hartjie van die Bosveld, 33,4 km vanaf Bela-Bela geleë. Die lodge is ideaal vir groepe van 10 tot 14 gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die omgewing se besienswaardighede.

Verblyf by Nicama Lodge word in 6 gastekamers in die hoofhuis en 2 rondawels aangebied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hooflodge het 3 badkamers en 'n gaste-toilet, en elke rondawel het 'n privaat badkamer. Die kombuis in die hooflodge is met 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, 'n oond op ooghoogte en ander basiese toebehore toegerus.

Die lodge het 'n gemeenskaplike kuier-area met 'n groot kaggel, 'n groot grasdak-lapa, braaigeriewe en 'n groot swembad. Daar is ook 'n skuur wat vir funksies of klein troues gehuur kan word. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is 2 pragtige damme met baars, karper, kurpers en geelvis op die plaas waar vissermanne lekker lyn kan natmaak. Nicama Lodge is die ideale basis vanwaar die omliggende wild- en natuurreservate te verken kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Nicama Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Nicama Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 10

Ligging

  • Erfdeel 40 van Rietspruit Plaas, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Nicama Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R7 700
R7 700 R6 930
per nag (plek vir 14)
Vanaf R7 700
R7 700 R6 930
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 40 van Rietspruit Plaas, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMjJhNjY5LTI3MGUtNDk2Ni1hM2E0LTIyMTEzZjQ5YWVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 700 nouVanaf R6 930 per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 Portion 40 of the farm Rietspruit Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.82864331205 27.99203264633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem