LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in West Beach

Nice and Cosy Private Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15B Pilot Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nice and Cosy Private Apartment is 'n privaat woonstelletjie op die eienaar se woonerf in West Beach naby Bloubergstrand. Dit is veilig en sentraal en is die ideale verblyf vir sweefski-entoesiaste en branderplankryers wat naby die gewilde Kite Beach wil wees.

Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n netjiese, knus eetarea en kombuisie. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is baie vinnige 200MB WiFi.

Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, 'n kroegyskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein buite-eetarea met 'n etenstafel wat sitplek vir 2 gaste het, asook 'n privaat binnehof met 'n piekniekbankie waar gaste saans kan braai of hulle branderplanke en watersport-toerusting kan stoor.

Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar het sy eie ingang en parkeerplek wat gaste toelaat om na willekeur te kom en gaan.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Geraldine L
Besigheidsreis
5.0
Heaven on earth. Peaceful, enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Bernice K
5.0
Home away from home. Everything you need was there. Will definitely go there again. Peace, quiet and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Hillary F
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and clean. Home away from home. Will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Hillary F
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie is altyd skoon en netjies. Sal beslis weer daar kom bly. Altyd 'n plesier om daar te bly.
Jul 2026
Michael V
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. Very nice apartment. Easy private access. Secure and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 15B Pilot Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nice and Cosy Private Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15B Pilot Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ec186117606aa58b2a5401657f128bbc0f6ea91caf575b15a748eaca3ef1f4f4341c9bc510a529390e20152944d2a05bcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 15B Pilot Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8032501 18.4729345

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang