Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nick's Place

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Nick's Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Hosts were very friendly and helpful. It was nice to be able to order meals at the accommodation and not hunt around for somewhere to eat. The place had a warm home away from home feeling, which was a lovely way to end our holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you, Susan. It was great meeting you guys.

Nick's Place
Steven G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Die hond het ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew P
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK but not to be repeated.

Barely ok. Bathroom was not good. Dinner was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Enkelreisiger

Baie baie lekker.

Baie lekker plek om oor te slaap. Sal definitief aanbeveel vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. It was a pleasure to accommodate you.

Nick's Place
Stephen F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen F
Besigheidsreis

Great stay. Great vibe. Great people.

I was in Smithfield for work. I found the accommodation to be brilliant. The food at the restaurant was great too. No skimping on things like room coffee, etc. Thanks Ian and Fabrice

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you Stephen, it was a pleasure having you stay with us. Nick's Place

Nick's Place
Leon L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The venue is very old and neglected.

A venue that is in need of serious TLC. Plaster falling of walls. Bed pillars broken off and never repaired. This is a dog-friendly venue. The disturbance of dogs playing at night in the house was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning stay.

What an absolute gem in Smithfield. Accommodation was superb and the food was outstanding. Surpassed our expectations in all respects!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for such a wonderful review. It was great pleasure to host both of you.

Nick's Place
Keith R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly clean and comfortable.

The only criticism is that the place was cold at this time of year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you for the review Kieth. It was a pleasure having you guys stay over.

Nick's Place
Bo S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bo S
Enkelreisiger

Great overnight stay.

Hosts were friendly, room was clean and comfortable. Would reccommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for your review.
Nick's Place

Nick's Place
Yvonne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Very welcoming and friendly. Having dinner and breakfast was a pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandri B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Wat 'n juweel in die Suid-Vrystaat. Ian en Fabrizio is ervare gashere en ons het 'n wonderlike aand in hulle geselskap gehad. Gaan definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It was great meeting you.

Nick's Place
Eric V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V

Hospitable, comfortable stay.

We were a group of two families and arrived in the midst of dreaded load shedding. The pizza oven was already fired up and the drinks (soft and adult) were on ice. The rooms are very comfortable and Ian and Fabrice are very welcoming (as were Phyliss, Marie-Lousie and Jasper, and new arrival Napoleon).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thanks so much for your kind review. It was great meeting you guys.

Nick's Place
Nicola B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Gesin met tieners

Comfortable stay at Free State 'gem'.

We overnighted in Smithfield and 'Nick's Place' was everything we could have possibly asked for. The accommodation is a rambling farmhouse decorated from a bygone era. It's homely and comfortable - from the large beds with crisp white linen, to the on-site restaurant (very convenient as there are not many eat-out places in Smithfield). There is wifi and a generator when there is load shedding. A full breakfast is included in your accommodation cost. Fabrice and Nick made us feel very welcome, even sharing gardening tips and a new kitten with us. 'Nick's Place' was an unexpected discovery that broke a long trip, and we would highly recommend you stay there. Made your heart feel warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Pragtige tuine en netjiese verblyf. Heerlik gerus voor ons verder gery het.

Die kamers en eenhede is pragtig en netjies. Daar word aan al die behoeftes voorsien van n moeë reisiger. Die tuin is pragtig en heerlik om te ontspan terwyl pizzas in die pizza-oond gemaak word. Troeteldiervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trisha L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trisha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het 'n heerlike aandete ook by Nick's Place gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you stay over.

Nick's Place
Zhane M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quaint cottage perfect for an overnight stay.

The cottage is lovely. Our dogs were with us, fully enclosed, so perfect for them. Gorgeous garden. The hosts were very welcoming. Delicious pizza. And I have to say that the bed is the most comfortable bed I have ever slept on. With lovely white linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik om te oornag.

As jy 'n diereliefhebber is, is dit die plek vir jou, die honde en katte is deel van die dekor. Mooi smaakvol gemeubileerde kamers met die mooiste antieke meubels en vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

I am glad you enjoyed the stay. It was a pleasure hosting you.

Nick's Place
Richard M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cared for, honestly beyond expectation, the kindest people that went beyond the extra mile.

It was our honeymoon final destination and wow it was magic, honestly a highlight of our trip. Thank you Fabrice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you for your kind words, it was a pleasure to have you as guests. I hope your plants have all survived.

Nick's Place
Dr Herbert E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Herbert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay and superb meals.

We stayed in the cottage. It was great in all aspects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It was pleasure to accommodate you and your wife.

Nick's Place
Pam D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and restful overnight stay after a long and tiring day's journey from Port Alfred.

Nick and Fabrice, our very talented and friendly hosts, went out of their way to make us feel comfortable and warm on that freezing cold July night. They were also great cooks and personally gave us an excellent dinner and breakfast in the attractive dining room. We loved that charming old house which is situated in a nice quiet area and in a large natural fenced garden. All rooms and even the corridors are tastefully furnished in keeping with the old world atmosphere and are well maintained. We also enjoyed making friends with their lovable and obedient pets. Lucky to be blessed with such a happy home. Thank you guys. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you for your very kind words it was an absolute pleasure to be your hosts.

Nick's Place
Koos M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in vervalle dorpie.

Gasvryheid, lekker kos en pragtige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for your review.
Ian and Fabrice.

Nick's Place
Joeninne J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

'n Besondere aangename kuier.

Na 'n dag met kleinkinders in die motor was die 'n besondere plek. Ons is baie vriendelik ontvang, die aandete was smaaklik en 'n gesellige kuier saam met die gashere en plaaslike inwoners- ons honde was meer as welkom (die omheinde tuin was beslis vir hulle 'n bonus), die beddens gemaklik en die linne kraak vars en die plekkie skoon en netjies. Ons sal beslis in die toekoms ons roete aanpas om hier oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you very much, it was a pleasure to accommodate you.

Nick's Place
Noni M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noni M
Enkelreisiger

Lovely hosts and great accommodation.

Great stopover in my journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you for such kind words, it was also our pleasure having you stay over.

Nick's Place
Paul E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Gesin met klein kinders

Gesellige gastehuis in Smithfield.

Dit is die tweede keer wat ons by Nick's Place oorgebly het en sal beslis weer terugkom vir die gesellige atmosfeer and smaaklike tuis gemaakte etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

A very relaxing and comfortable stay.

The interestingly furnished room and bathroom had everything that one would require. Beds very comfortable. Received a friendly welcome which set the tone for the whole stay. Dinner and breakfast very tasty. Will certainly stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer, goeie kos.

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer. Heerlike kos. Sal definitief weer daar oorslaap. Alles uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans Rudolf M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Rudolf M
Enkelreisiger

Great staff and very friendly service, the evening dinner was delicious.

We stayed for one night and leave early in the morning after a short perfect breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T
Enkelreisiger

The room I stayed in, the White Room, is lovely with everything you need in it.

Enjoyed the evening sitting on the "stoep" having a delicious dinner with congenial hosts and the company of interesting fellow travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nick's Place se terugvoer

Thank you so much for your kind words and it was an absolute pleasure.
Nick

Nick's Place
Louise L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein diamant! So lekker gekuier en geëet.

Lekkerste wildspotjie gehad vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay, not sure I would go back to Smithfield!

Beautiful old house but with no suitable road access to Clarens and Golden Gate not sure we would go to Smithfield again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaap

Skoon, gerieflik en vriendelike diens. Kos goed en omelette uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Besigheidsreis

Baie lekker.

Skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B
Enkelreisiger

Baie goeie diens en die eienaars was ongelooflik!

Baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Gesin met klein kinders

Perfekte oorslaapplek in Smithfield.

Ons is bederf met heerlike tuisgemaakte etes, die kamer was ruim en baie netjes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbveel met voorbehoud. Slaap liewer oor in Bloemfontein! Maar as dit moet dan kan mens hier oorbly.

Ou huis nie watwonders reggemaak nie; indruk van stowwerig en “its good enough”. Kamer netjies genoeg maar die en suite-badkamer is 'n hokkie gebou van dun hout, deur kan so-so toemaak, plekkie ruik muf asof daar water lek oor lang tyd. Maar beddegoed skoon en netjies. Ons lief honde, maar hulle slaapplek in een kamer met ou matras op die vloer? Hierdie is 'n basiese plek en kort aandag aan aanbieding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The gem of Smithfield with wonderful hosts.

Nick and Fabrice were wonderful hosts and the dinner and breakfast was delicious. They made us feel very welcome and at home for our stay. We will return when next passing through Smithfield.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Derde keer se oorslaap stel nooit teleur.

Heerlike, stil en rustige plattelandse plekkie halfpad kus toe. Lekker kos op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Brandt- en Generaal Hertzogstraat, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoYshNKHyjtlY3NaeWPZXypGNnNkTprwkCKkMGyb6HNHq1F6YiN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Corner of Brandt and General Hertzog Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.214974 26.532082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem