Table View Akkommodasie by Nicky's Place | LekkeSlaap
+12
+12

Nicky's Place

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldweg 34, Table View, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Nicky's Place bied gerieflike veblyf in 6 selfsorg-eenhede in Table View aan die Weskus. Dié eenhede is lekker naby die pragtige wit strand, restaurante, winkels, kroeë, en uitsigte op Tafelberg.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, kombuisie met mikrogolf en yskas, 'n TV, kluis, en gratis WiFi. Van die eenhede is verbind met skakeldeure vir gesinne en groepe. Vier van die eenhede het balkonne wat na die swembad en tuin lei. Gaste kan 'n bietjie son vang op die sonstoele langs die swembad, gebruik maak van die braaigeriewe, vuurput, pizza-oond, en saans heerlik met 'n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die verligte tuin ontspan.

Nicky's Place se gemeenskaplike sitkamer is toegerus met 'n braaiplek wat ook as 'n kaggel gebruik kan word. Die parkeerplek is veilig en maklik bereikbaar en Nicky's Place is ook lekker naby die MyCiti-bushalte.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Nicky's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Porterfieldweg 34, Table View, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nicky's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldweg 34, Table View, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5OGI2NWRhLTUxMTktNGIwZi04MGI4LTc3OWFmMzIyNDUxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 34 Porterfield Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.81845331482 18.482064402447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za