LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nikita Motel | LekkeSlaap
+37

Nikita Motel

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nikita Motel is in die dorpie Broederstroom sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en 15,7 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié motel is ideaal vir oornagreisigers of ’n naweekwegbreek.

Verblyf word in 26 dubbel- en 2-enkelbedkamers met en suite-badkamers gebied. Daar is 2 addisionele selfsorg-gesinskamers. Elke kamer het 2 badhanddoeke, 2 gesigwaslappe, seep, lugversorging, sjampoe, gesigroom, koffie, tee, suiker en verromer vir 2 gaste. Elke selfsorgkamer beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Al die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die motel het 'n swembad, vlugbalbaan, 'n braai-area, biertuin, speelarea vir kinders, 'n kroeg, restaurant op die perseel, speletjiesarea vir volwassenes en 'n rookarea. Daar is 24 uur-sekuriteit en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Portugees
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Nikita Motel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Nikita Motel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697782ade1ff43a1ab334e4e091c12266739b3c6312ac02df376e7b59fc709ec0cfcde56fb917675e01ff548343c5f25f506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Farm 493 Portion 136 R512 Lanseria Road 0240 Noordwes 086 999 0018 00:00-23:00 11:00 -25.824281950294 27.891779195276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!