+47
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Farm 493 Portion 136, R512 Lanseria Road, Broederstroom, 0240, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Nikita Motel is in die dorpie Broederstroom sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en 16 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié motel is ideaal vir reisigers of ’n naweekwegbreek.

Verblyf word in 26 dubbel- en 2-enkelbedkamers met en suite-badkamers gebied. Daar is 2 addisionele selfsorg-gesinskamers. Elke kamer met ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens het 2 badhanddoeke, 2 gesigwaslappe, seep, lugversorging, sjampoe en opknapper, koffie, tee, suiker en verromer vir 2 gaste. Elke selfsorgeenheid beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die selfsorgeenheid se kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof. Al die kamers het 'n TV met sekere Open View-kanale.

Die motel het 'n swembad, biertuin, 'n kroeg, restaurant op die perseel en 'n speletjiesarea vir volwassenes. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Irene F
Saam met vriende
5.0
Great stay. Friendly staff, clean room. Will book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Anuska V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese atmosfeer. Ek het baie lekker gebly. Die eetplek op die motel is 'n baie goeie idee, dan hoef mens nie rond te ry nie, en hulle is in die ...
Sien meer
Des 2025
Nwabisa F
Saam met vriende
4.8
It was flawless. We had a great time there. It was a very nice stay, found everything in order when we got there, and even the staff wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Victor D
4.8
Very satisfied with stay. Very comfortable, enjoyed the stay, friendly staff, rooms well set up and easy to use.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Loandi H
Saam met lewensmaat
4.6
Alles was gerieflik en skoon, en die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Baie vriendelike staf en baie behulpsaam.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm 493 Portion 136, R512 Lanseria Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Nikita Motel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 493 Portion 136, R512 Lanseria Road, Broederstroom, 0240, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697782ade1ff43a1ab334e4e091c12266739b3c6312ac02df376e7b59fc709ec0cfcde56fb917675e01ff548343c5f25f506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Farm 493 Portion 136 R512 Lanseria Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.824281950294 27.891779195276

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang