Nikita's Self-catering Haven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diomedesstraat 1, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nikita's Self-catering Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in Herlear, Kimberly. Die eiendom is sentraal tussen winkelsentrums, toeristebestemmings en eetplekke geleë. Die lughawe is ook net 6,9 km ver.
Verblyf word in 2 aparte eenhede, naamlik Nikita's Haven 1 en Nikita's Haven 2 aangebied. Albei eenhede het hul eie ingang. Nikita's Haven 1 is 'n moderne woonstel met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Nikita's Haven 2 is 'n oopplan-woonstel met 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium met 'n klein binnenshuise swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Diomedesstraat 1, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Nikita's Self-catering Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Herlear Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diomedesstraat 1, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom