+11

Nitas @ Durbanville

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Nitas @ Durbanville is 'n privaat eenheid geleë op die eienaar se eiendom in die stil woonbuurt Durbanville in Kaapstad.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir tot 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond en koffiemasjien.

Gerieflik geleë naby Durbanville Primêre en Hoërskool, Durbanville Mediclinic, en van die area se beste wynlandgoedere, hierdie eenheid is ideaal vir wynliefhebbers. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantel J
Besigheidsreis
5.0
Skoon, veilig en gemaklik definitief waarde vir geld. Pragtige skoon plek, sal met volgende besoek beslis weer hier kom bly.
Nov 2025
Lisa L
Saam met lewensmaat
5.0
Will absolutely stay there again! Peaceful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Robert S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom weer. Baie aangename verblyf in attraktiewe woonbuurt; netjiese, ruim woonstel; baie vriendelike gasvrou.
Nov 2025
Retha D
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en skoon met baie gemaklike beddens. Het ook goed reggekom met rolstoel. Baie netjies en skoon met baie gemaklike beddens. Het ook goed r...
Sien meer
Okt 2025
Tania C
Saam met vriende
5.0
Netjies, sentraal. Baie netjies, sal weer daar bly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Junita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nitas @ Durbanville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9771dbe784c9669d9361865d11aa3b361143cc297ba9ba6ad80db58548796ecefe57245d8c8de85fa0f4914d12c26826944b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 27 5 1 5 5 Aristea Street Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.838793416167 18.646053353356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang