Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Njala Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Njala Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Schalk D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die kamer was baie netjies en die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lititia K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lititia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well received.

Breakfast omelets are some of the best I have tasted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Baie dankie. Vriendelike groete
Anneline

Njala Guest House
Annemarie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, met vriendelike en netjiede diens.

Ons het 'n versoek gehad dat hul ons asb. moet akkomodeer vir ons 6 jarige seuntjie saam met ons in die kamer. Die versoek is met die grootste liefde en aandag gedoen teen geen ekstra koste. Ontbyt was ook baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anneline is baie akkommoderend.

Weens voorafgaande verpligtinge sou ons laat arriveer, het Anneline sodanig verwittig, en sy het ons laat ontvang. Weens veranderde reëlings moes ons vroeg pad vat en het Anneline se gepakte ontbytopsie gekies. Die was nie alleen op tyd reg nie, maar ook heerlik en 'n verskeidenheid. One het die kort oorslaap verfrissend bevind en kan Njala Gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Baie dankie Thomas en Marthie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Anneline

Njala Guest House
Joseph S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to be.

Excellent place and great environment. We have enjoyed our night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Thank you for the review Joseph. Hope to see you again soon.

Njala Guest House
Pierre M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M
Enkelreisiger

Baie welkom gevoel en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Baie dankie Pierre. Hoop om jou gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Anneline

Njala Guest House
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Enkelreisiger

Fantasies!

Njala Guest House is bitter netjies en Anneline se gasvryheid is uitsonderlik. Ek sal verseker weer van hulle akkommodasie gebruik maak as ek in Middelburg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Njala Guest House
Recia M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Recia M
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het en verwag het.

Anneline was baie vriendelik en alles gedoen om ons tegemoet te gekom het. Ons het op die einde 2 kamers gekry in plaas van net 1 kamer en ons het dit baie geniet. Die beddens en linne het regtig lekker geslaap. Daar was wel 'n paar goedjies in die badkamer wat regmaak nodig het en ons kamerdeur het moeilik oopgemaak. Maar ten spyte daarvan was die hele ervaring aangenaam. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het ons tydjie by Njala Gastehuis vreeslik baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Hallo Annemarie
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle by 'n volgende besoek te verwelkom.
Vriendelike groete
Anneline

Njala Guest House
Philip D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip D
Besigheidsreis

Dit was goed.

Ek was op besigheid daar so ek het slaapplek nodig gehad en dit het ek gekry. Ek het nie ontbyt geëet nie, maar die kamer het aan al die basiese behoeftes voldoen. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierré M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierré M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en netjiese kamers.

Die kamers is netjies maar sou graag meer in die kamer wou hê. Volgens die advertensie word haardroërs voorsien maar daar was nie 1 in die kamer nie en dan melk.Daar is wel Cremora en koffie en tee beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek sal definitief werk maak in die voorsiening van vars melk.
Die haardroër is beskikbaar op aanvraag. Ek sal 'n nota in die kamers aanbring in die verband.
Ek vra verskoning vir die ongerief.

Baie danie
Vriendelike groete
Anneline

Njala Guest House
Manie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Njala Guest House se terugvoer

Baie dankie Gerda. Hoop ons sien julle gou weer.

Njala Guest House
Johan C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend!

Anneline het ons met ope arms ontvang. Die verblyf was aangenaam en die ontbyt was uit die boonste rakke. Njala Guest House was besonder netjies en skoon. Ek sal definitief weer daar tuis gaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Besigheidsreis

Puik kamers en baie vriendelike gasvryheid.

Die plek is baie goed geleë. Baie mooi, netjiese en ruim kamers. Gasvryheid was fantasties. Baie dankie. Ek sal dit beslis vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is veilig, netjies en rustig.

Ons het ons tydjie daar geniet. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Persoonlike diens met alles wat nodig was vir ons verblyf.

Gerieflik geleë naby die middedorp. Persoonlike diens was baie waardeer. Ons het laat gekom en laat vertrek en Anneline het ons baie welkom en tuis laat voel. Baie gerieflike warm bed en privaatheid gehad. Heerlike koffie in die kamer gekry en aansit ontbyt volgens voorkeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morag W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morag W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect overnight stop. Lovely ambience, good food and very comfortable rooms.

We were a group of 4 couples travelling to Botswana and Njala guest house was a perfect overnight stop en route. The owner of the B&B was extremely helpful and friendly. At very short notice she agreed to cook dinner for us and we had a delicious 3 course meal. Breakfast was also very tasty. Our rooms were spotless and very comfortable. And the B&B had a lovely ambience to it. There was also secure parking which was reassuring as our vehicles were piled high with our camping equipment etc. I would definitely stay here again and happily recommend it to travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anitha Q - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anitha Q
Saam met vriende

Beautiful little haven

Very relaxing and 5-star service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F
Enkelreisiger

Waarde vir geld, alles keurig.

Lekker gebly. Kamer pragtig, heerlike stort, en ontbyt uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njala-weg 83, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNjY5ZjNiLTcxZDktNDE5YS05MjFkLTc1ZmM0OTJkN2MwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 83 Njala Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.743411433852 29.477049261332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem