Nkwasi Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Jannie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie Hein.
Nkwasi Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, Jannie! Dit was baie aangenaam om gaste soos julle te ontvang! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hein.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grenstraat 42 A, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom