Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkwasi Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grenstraat 42 A, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nkwasi Lodge bied sonkragaangedrewe-verblyf in Parys en is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n sakereisiger wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf. Daar is ook 'n boorgat en 2 watertenks.

Verblyf word in 6 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed of 'n slegs 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die kamers het elk lugversorging, 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n ingang. Die lodge lei na 'n groot tuin met sitplek en 'n swembad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nkwasi Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 2

Ligging

  • Grenstraat 42 A, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Nkwasi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grenstraat 42 A, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA894fa762d48f06ab06bf1fb23c54e6a5b74aba8b01458c4f0c222fa9ca504f0c3ba25714b301b7741cf5148d6c37b301d6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 42 A Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.9178574 27.4552947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem