Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 The Moorings

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir No 1 The Moorings
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolandi S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met tieners

Wonderlike vakansie gehad.

Pragtige blyplek, goeie ligging en die gasvrou was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno P
Gesin met klein kinders

Rustige, skoon huis!

Ons besoek by Moorings 1 het soos huis gevoel, ons het tuis gevoel van aankoms tot vertrek. Hierdie sal ons blyplek wees met toekomstige besoeke in die Noordkus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 1 The Moorings se terugvoer

Thanks for the great review Henno. It was a pleasure hosting you and your precious family. I look forward to hosting you again.

No 1 The Moorings
Henno D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Michele was bitterlik behulpsaam. Alles was baie netjies en skoon. Ons sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 1 The Moorings se terugvoer

Thank you for being such an amazing and understanding guest. We can’t wait to host you again.

No 1 The Moorings
Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Lekker!

Ons het baie lekker gebly! Vriendelik ontvang en alles wat jy nodig kan kry, is daar en meer! Ons is bederf met 'n bottel yskoue wyn in die yskas toe ons arriveer. Ek kan aanbeveel dat die hoofslaapkamer se bad vervang word met 'n stort! Dis 'n absoluut nice plekkie! Ons sal definitief weer kom kuier! Die strand is loopafstand. Dis net lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 1 The Moorings se terugvoer

It was such a pleasure hosting you. Can’t wait to have you back. Thank you so much for leaving my home so clean and tidy.

No 1 The Moorings
Ramona E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona E

Perfek.

Ons was 'n gesin met klein kinders, asook tieners. Die eenheid slaap 6 mense gerieflik en die uitleg was perfek vir ons groep. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D
Gesin met tieners

Regtig fantasties.

Dit is 'n uitstekende plek met als wat jy mag nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlynne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne K
Gesin met klein kinders

Pragtige dekor. Mooi uitsigte.

Die woonstel is ingerig met al die nodigste en meer. Michelle is 'n baie goeie gasvrou wat seker maak jy het als wat jy nodig het. Kwaliteit beddegoed. Alles was netjies en skoon. Die strand is loopafstand. Ons gaan beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 1 The Moorings se terugvoer

Thank you for the lovely review. I loved having you and your beautiful daughters to stay!

No 1 The Moorings
Rahelah V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rahelah V
Gesin met tieners

Ons (en die Yorkie) het heerlik gebly naby aan die see in 'n baie netjiese eenheid, toegerus met alles wat nodig is.

Die eenheid bied alles wat nodig is vir 'n heerlike seevakansie. Ons is lekker bederf deur die eienaar, die mooi see-uitsig en troedeldiervriendelike strand ook naby. Ons sal beslis weer No. 1 The Moorings besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, heerlik en nogmaals heerlik.

Ligging perfek en gasvrou uit die boonste rakke. Well done Michele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice H
Gesin met tieners

The unit is very comfortable with everything you may need. The host is absolutely amazing.

We had such a great stay. Michelle made us feel so welcome and nothing was too much to ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

No 1 The Moorings se terugvoer

Thank you for the great review. I look forward to hosting you again. Take care

No 1 The Moorings
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-weg 1, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA183ebc83db11c847fa5f96b56b0f95d8b58047fe5aaa977589d152eeb78c6b762ccae55a586a3ac42b03e5d57b01c52389e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 1 Ipahla Road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5114663409 31.230982135384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem