LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No 2 Avignon | LekkeSlaap
+12

No 2 Avignon

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Jan 2022 tot 31 Jan 2023.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 5, Avignon 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

No 2 Avignon is 'n lieflike selfsorgwoonstel net 200 m van die strand af.

Dié woonstel is op die grondvloer en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n en suite-badkamer, 'n gedeelde badkamer, kombuis, en 'n oopplan-woonkamer wat oopmaak op 'n patio met 'n uitsig oor die tuin. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, en 'n wasmasjien. Gaste kan hul etes by die eetkamertafel nuttig. Die woonkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt vir gaste wat hul eie dekodeerders saambring (nie geskik vir Explora-dekodeerders nie). Daar is ook OpenView HD satelliet-TV. En die patio het 'n gasbraaier.

Die eenheid word twee maal per week skoongemaak deur Ivy, die kompleks se skoonmaker. Gaste wat 'n meer gereelde skoonmaakdiens verlang en wat die skottelgoed en die beddens by die diens wil insluit, is welkom om dit te reël (teen ekstra koste). Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en daar is ekstra parkeerplek in die kompleks.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Heelwat doendinge is in die omgewing beskikbaar: pretdraf elke Saterdag by St Michaels-strand, die Stephward-landgoed Eksotiese Kwekery, The Wild Slide, Wild 5 Adventures by Oribi-kloof, en Uvongo se vlooimark. No 2 Avignon is ook lekker naby verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by No 2 Avignon sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir No 2 Avignon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Crown-weg 5, Avignon 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink No 2 Avignon het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 5, Avignon 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZTRlYmJhLTQ5NzItNDg2Yy1hYTdjLWJjYjI1YzM4YjJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, nou Vanaf R1 305  per nag(plek vir 6) 3 5 1 5 5 Crown Road Avignon 2 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.823728381524 30.403284859749
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!