No. 227 Remhoogte Farming Accommodation
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1261, Remhoogte Plaas 227, Solitaire, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
No. 227 Remhoogte Farming Accommodation is aan die buitewyke van Solitaire geleë en kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word. Dit bied 'n rustige wegbreek in die skilderagtige landskap van 'n plaasomgewing. Daar is 3 selfsorgeenhede wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na rustige verblyf en ontspanning.
Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het gemaklike beddens. Gaste deel badkamers met storte en alle nodige linne en handdoeke word voorsien. Let daarop dat daar geen selfoonopvangs by Remhoogte is nie, 'n beperkte satelliet-WiFi-diens is beskikbaar. Gratis hout vir braai word daagliks voorsien.
Die eenhede beskik elkeen oor 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste ontspan op die groot stoep wat 'n uitsig oor die natuurlike omgewing bied. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir elke eenheid.
Vir buitelug-entoesiaste is daar 'n verskeidenheid aktiwiteite insluitend verskeie staproetes, bergfietsroetes en 4x4-roetes. Gaste kan ook voëlkyk en moet 'n ogie oophou vir wild wat vrylik in die area rondloop. Of jy nou op soek is na avontuur of die vreedsaamheid van die natuur, hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf ver van die gedruis van die stad.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- D1261, Remhoogte Plaas 227, Solitaire, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1261, Remhoogte Plaas 227, Solitaire, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom