No. 24
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5068 Serruria Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nr. 24 bied gaste 'n ontspannende verblyf vir 4 persone, net 400 m van die strand in Betty's Bay af en met uitsig oor die berg.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n stort. Die kamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n binnebraai-area, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang is in die huis beskikbaar. Warm water word deur gasgeisers voorsien, en sonligte en kerse verskaf lig. Die mikrogolfoond en yskas is aan 'n enkele elektriese punt gekoppel. Buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Betty's Bay bied verskeie restaurante sowel as aktiwiteite soos swem, branderplankry, sandplankry, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die pikkewynkolonie by Stony Point of die Harold Porter Botaniese Tuin besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 525
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5068 Serruria Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 24 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5068 Serruria Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang