LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Selfsorg in Houtbaai

No. 3 Beach Club



6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

4 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Club Boulevard, 2 Beach Club, Hout Bay, 6806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

No. 3 Beach Club is geleë in die veilige Beach Club Estate op Houtbaai se strandfront. Hierdie luukse huis bied alles wat gaste nodig het vir 'n selfsorgvakansie. Geniet ononderbroke uitsigte oor die strand, baai en die legendariese Chapman's Peak vanuit die sitkamer of die balkon terwyl jy aan 'n skemerkelkie teug.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die boonste verdieping beskik oor 'n vermaaklikheidsarea met 'n kombuisie en 'n binnebraai met beide hout- en gasopsies. Daar is ook 'n houtkaggel en 'n plafonwaaier. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met 180° see- en berguitsigte. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die ruim hoofslaapkamer is bo en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit beskik ook oor lugversorging. Die grondvloer het 2 slaapkamers, elk met en suite-badkamers. Beide kamers het plafonwaaiers, muurverhitting en see-uitsigte.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizè C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Pragtige strandhuis met 'n uitstekende ligging. Punte vir die koffiemasjien! Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie Lizè vir jou terugvoer. So bly julle het geniet om daar te bly.

Lorinda S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved it! Beautiful home with one of the best locations in Hout Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Dankie vir jou positiewe terugvoeg! So bly julle het lekker gekuier in Houtbaai

Eric G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing house right on the beach. Our flight was arriving late and the owner was very helpful. Very good assistance for our late arrival. The house is amazing, very well furnished and equipped! Everything is clean and in good condition. Just a few steps from Hout Bay beach. I definitely recommend! Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Absoluut fantasties! Die huis is absoluut fantasties en ons het wonderlike diens ook ontvang vanaf Amor en Fiona. Hulle was beskikbaar om enige navrae te beantwoord en ons met enigiets te help. Dit het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie, Jacqueline, ons is so bly julle het lekker gekuier!

Mariette D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie luuks, uitsonderlik ingerig. Die luukse verblyf sluit al die nuwe duursame toestelle in. Alhoewel ons graag buite braai, het die buitebraai nie vir ons 'n uitsig oor die see gegee nie, maar die pizza-oond het toe sy doel gedien. Verder het ons nie geweet dis in 'n kompleks nie - seker misgelees. Baie geriewe - baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Hi Mariette, dankie vir jou terugvoer. Ons het geluister en die pizza-oond met 'n braai vervang. Dus kan gaste nou braai met 'n uitsig oor die see. Of onder in die tuin langs die binne-swembad. Groete, Amor

Tania P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Pragtige huis en baie mooi uitsig. Lekker naby aan alles en loopafstand van die strand. Baie veilig en modern. Sal hierdie huis vir enige iemand aanbeveel. Pragtig! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manlie W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Beste verblyf in Houtbaai. Baie dankie Amor en JJ. Ons sal vir seker weer julle huis by die see besoek, alles is so mooi skoon en netjies en julle huis is pragtig uit die boeke uit, baie dankie vir die bottel wyn en die lekkerste roomys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie Manlie. Ons is so bly julle het die kuier geniet. Groete, Amor en JJ.

George P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Fantasties. Baie gerieflike blyplek en ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Soveel meer as wat ons verwag het! Van die wonderlike linne, dekor en kombuis was alles net fantasties. Dan ook die ligging, onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amor
No. 3 Beach Club
Baie dankie Helga. Ons hoop om julle weer in Houtbaai te verwelkom! Groete, Amor & JJ

Annalize C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Lekker kuierhuis. Baie mooi huis met mooi groot slaapkamers. Maar baie trappe. Uitstekend ingerig. Daar is aan elke behoefte gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar


Ligging

Gaste dink No. 3 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 16:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Gaste kan enige tyd na 16:00 (en voor 19:00) op die eerste dag inklok en mag nie teen 10:00 op die laaste dag vertrek nie. 'n Later uitklok kan gereël word indien daar geen besprekings vir die volgende dag is nie.

Die huis het 'n sonkragstelsel wat krag verskaf tydens beurtkrag.

Geraas word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die instansie (slegs buite toegelaat).
Die eienaar van die instansie kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike besering of skade/diefstal van enige eiendom tydens die verblyf nie.

Die eiendom moet in 'n aanvaarbare toestand gelaat word.
Die perseel moet in dieselfde toestand gelaat word as wat dit gevind is. Vullis moet in die buitedrom geplaas word.

Skade aan eiendom, breekskade en verlies van items wat aan die perseel behoort, sal op die gas se faktuur geplaas word.

Gaste sal beboet word indien die aantal gaste wat op die eiendom bly die maksimum aantal gaste, soos per die besprekingsvorm, oorskry. Die boete is gelykstaande aan 1 dag se tarief. Die boete sal gelyk wees aan die daaglikse tarief wat die bykomende gaste sou moes betaal en sal op die gas se faktuur geplaas word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach Club Boulevard, 2 Beach Club, Hout Bay, 6806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8b7e8f98617821b60d9a57774deaf4958217dea718e4c7e318f1b4dd7f022297adc3814a75c9c4cd0bbeffd6df3bb3f282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Club Boulevard 2 Beach Club 6806 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.044922974887 18.355052598147