No10@Kamma
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierweg, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
No10@Kamma is 'n oulike houthuis op stelte met 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed in die gang en 2 enkelbeddens in die sitarea. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n mooi see-uitsig.
Dié area lei na die dek met 'n see-uitsig en is die ideale plek om te kuier en te braai of om net te sit en ontspan na 'n besige dag in die dorp.
Slaapplek
’n Bespreking by No10@Kamma sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 153
Jaar gelys 7
Ligging
- Eersterivierweg, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierweg, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom