No.2
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan C - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en veilig.
Carin D - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Lourensa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Besigheidsbesoek aan Centurion.
Johan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en bekostigbaar.
Dalene V - Feb 2024
Algehele gradering
Veiligheid uit die boonste rakke. Woonarea baie gerieflik en perfek.
Johan C - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en baie skoon en netjies.
Gerrie V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sandra B - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig, bekostigbaar en gasvry.
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Monica V - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Brenda V - Sep 2021
Algehele gradering
I had a lovely stay at No.2
Louise S - Sep 2021
Algehele gradering
Homely as always!
Faron W - Mei 2021
Algehele gradering
Perfectly suited our requirements.
Anrè B - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Douline M - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik en maklik, dankie Pauline!
André D - Mrt 2020
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Martie N - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik gerieflik.
Tollie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek en Pauline was baie behulpsaam.
Hannelie W - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en goeie ligging.
Michelle E - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Elsabe F - Aug 2019
Algehele gradering
Beveel die verblyf by No.2 definitief aan.
Magda V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon. Waarde vir geld.
Louise S - Mei 2019
Algehele gradering
Superb!
Carina F - Mei 2019
Algehele gradering
Elegant.
No.2 se terugvoer
Dankie Carina,
Bly jy het jou verblyf geniet, sterkte vir jou, hoop 'n blink en voorspoedige toekoms wag op jou!
Celise B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en stylvolle akkommodasie met ‘n beeldskone natuurskoon!
Dewald E - Feb 2019
Algehele gradering
Als van die heel mooiste en beste.
Susan M - Feb 2019
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
No.2 se terugvoer
Baie dankie, Susan.
Craig P - Feb 2019
Algehele gradering
Would definitely recommend it to family and friends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beslis aanbeveel aan familie en vriende.
Het baie lekker gebly, wonderlike kamer en landgoed. Die gasvrou is baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ruan H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
No.2 se terugvoer
Bly jy het dit geniet. Dankie, Ruan
Awanda V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
No.2 se terugvoer
Baie dankie, Awanda.
Gerrit H - Nov 2018
Algehele gradering
No.2 is perfek vir alles, die kamer is 'super' met regte koffie en groot TV met DStv en baie veilig.
No.2 se terugvoer
Baie dankie, Gerrit.
Groete,
Pauline
Brenda M - Okt 2018
Algehele gradering
No 2 is a very nice place to be. I'll definitely book with you again.
No.2 se terugvoer
Thank you so much Brenda. An additional dustbin was included in the room
Regards
Pauline
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Carlo-rylaan 65, Centurion Gholflandgoed, Highveld, 0157, Gauteng