Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nollie's

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

D Moyses Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Nollie's
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Amelia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C
Gesin met tieners

'n Wegbreek na die Port was die moeite werd.

Het baie lekker by Nollies gebly, was vriendelik ontvang. Die WiFi was die kersie op die koek, wat my jongste breed laat smile het. Kan regtig vir Nollies aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V
Gesin met tieners

Baie stil en veilig.

Dit was baie lekker om by Nollie's tuis te gaan. Die diens was vriendelik, die plek was netjies en baie veilig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en 'n lieflike plek.

Pragtige, gerieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre S
Gesin met klein kinders

Warm, welcoming fun and safe.

My kids and I had a wonderful stay at Nollies. Quite, tidy, cute house all to ourselves for a week without any issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

So glad you enjoyed yourselves Chandre. Hope we see you again.

Nollie's
William B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William B

Plek was aangenaam om in te bly. Goed geleë, netjies het alles gehad wat ons nodig gehad het. Daar was net na elke loadshedding waterprobleme.

Opsigter moes na elke loadshedding die pomp reset. Maar al en al was die veblyf aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie William. Beurtkrag is besig om baie skade aan te rig. Baie dankie vir jou terugvoer.

Nollie's
Mubeen K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mubeen K
Besigheidsreis

Comfortable, quiet space close to the beach.

Nice place to take family with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Thank you for the lovely review Mubeen. So glad you enjoyed your stay!

Nollie's
Reginald G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald G
Saam met vriende

Fantasmagories!

Die slapie by Nollie's was waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Ek is so bly julle het Nollie's genie. Baie dankie vir die mooi resensie.

Nollie's
Maree R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maree R
Gesin met klein kinders

Baie lekker oornag by Nollie's.

Baie gerieflik ingerig, ek sal graag volgende keer langer as die een nag wat ons daar was, daar wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Ons is baie bly julle het Nollie's geniet en sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Nollie's
Hermien P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huis.

Nollie's is 'n baie gerieflike huis stapafstand van die strand af. Die plek is perfek vir honde, met veilige mure sodat 'n mens nie hoef te bekommer dat hulle kan uitkom nie. Die bestuurder Dee was baie behulpsaam. Ons het weereens heerlik gebly en kan nie wag om weer so te maak nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer.

Nollie's
Doreen C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen C
Gesin met klein kinders

Dit was puik!

Rustige atmosfeer. Dis veilig en klipgooi van die strand af. Ons was baie vriendelik ontvang en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Hi Doreen,
Ons is so bly julle het julself geniet, en dat alles goed gegaan het. Ek hoor die weer was lieflik. Dankie vir die pragtige resensie, en hoop julle kom kuier weer daar by ons.

Nollie's
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barnard J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die woonstel was skoon, baie sentraal en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het Nollie's geniet.

Nollie's
Philda B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Philda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not very happy the way we were treated.

Will never go back there and will not recommend any friends or family ever. They have to advertise completely so that people who wants to stay at that place be prepared.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Dear Philda,

Thank you for your feedback.

After you messaged me, I did a thorough investigation.

We have, in the past, only received excellent reviews about my manageress and Nollie's. My manageress was astounded by the negative comments on your stay.

Many of the things you mentioned are out of our control i.e the presence of mosquitos and the TV turning to black and white, which was caused by the incorrect buttons being pressed on the remote. The DStv that disconnected was not due to negligence on our side, but due to a Multichoice error.

The iron was absent from the unit but returned immediately when you brought it to our attention. According to my manageress, all of these things were sorted out for you within an hour or two.

Upon your departure, we also offered you a complimentary stay at our other, more expensive establishment, which you did not take up.

We are very distressed that you seemed to have such a negative experience. My manageress assures me that your numerous complaints were attended to. But, nevertheless, we would have liked for you to have enjoyed Nollie's as much as all our other guests have.

Regards,
Nollie's

Nollie's
Andrea V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ons is deur die vriendelike eienaar ontmoet en het die verblyf, al was dit kort baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons het veilig gevoel en is deur niemand gepla nie en kon die lekker ruskans geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het Nollie's geniet.

Nollie's
Hermien P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huis naby die strand.

Nollie's is een blok van die strand af, en is 'n goed ingerigte huis. Die beste deel van die huis is die boom wat suikerbekkies aanlok wanneer dit blom! Ons het lekker gebly en ek sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly, julle het ons plekkie geniet. Ons hoop die res van julle Weskus ervaring was net so lekker.

Nollie's
Reginald B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig.

Baie rustig en naby see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie Reginald. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Nollie's
Clinton V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Sal Nollie`s defnitief aanbeveel vir gesinne. Dis veilig en loopafstand van die see. Baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het Nollie's geniet.
Groete
Lisa

Nollie's
Joseph I - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph I
Gesin met tieners

Dit was 'n baie aangename plekkie om te geniet.

Die woonstelletjie was alles wat ons verwag het. In die kombuis was meer as genoeg toebehore om van gebruik te maak. Dalk vir die slaapkamers sal spieëls teen die mure aangebring kan word. Die plekkie was baie stil en rustig en geraas van verkeer was minimaal. Ons het die verblyf werklik geniet, veral die buite stoep area waar ons lekker die oggend koelte en namiddag koelte kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie en terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons is so bly julle het lekker by ons gekuier en ons hoop julle kom weer.

Nollie's
Kobus M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was vriendelik en Dee was baie hulpvaardig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Hi Kobus,
So bly julle het Nollie's verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien!

Nollie's
Henk D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D
Gesin met tieners

Die verblyf was perfek vir ons gesin van twee volwassenes en twee kinders vir die 3 dae in Port Nolloth.

Lekker huislik, naby die see - loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. So bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop julle kom bly weer.

Groete
Lisa

Nollie's
Denwin L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwin L
Gesin met tieners

Awesome.

Fantastiese ligging en loopafstand van strand-basies op strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die boodskap.

Nollie's
Francis S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Heerlike oulike huisie.

Sal hierdie plek beslis aanbeveel vir mense. Dis skoon en netjies met genoeg spasie. Heerlik naby aan die strand en die eienaar was baie behulpsaam met plekke om te gaan eet in Port Nolloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nollie's se terugvoer

Hi Francis,
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is so bly julle het ons plekkie geniet. Dit is ook vir ons baie spesiaal. Dankie ook dat julle die moeite gedoen het om n resensie te skrywe.
Kom kuier weer by ons as jy in die omgewing is.

Vriendelike groete,
Lisa

Nollie's
Tanya L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Gesin met tieners

Baie lekker!

Skoon, veilig, gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint and convenient

A spacious house for a few people to stay while in Port Nolloth. Don't expect anything fancy but the basics are all there. The village is close and convenient as is the beach and nearby restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nollie's, Hoofweg 79, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzM2Q2NDgyLTgzZDQtNDU5OS05OTQ5LTkwOWFmMjZjZTlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 Nollie's 79 Main Road 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.252191119671 16.868561936732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem