Nomads Nook 13
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bream-singel, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nomads Nook 13 is 'n moderne eenheid wat slaapplek aan 6 gaste in 'n veilige kompleks op die strand in Ramsgate bied. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en spog met 'n asemrowende see-uitsig.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel wat plek vir 6 gaste het, sowel as 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste wat van die DStv gebruik maak moet hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring.
Die kompleks het wasgoedgeriewe, 'n swembad, braai-area en 'n lapa. Aangewese onderparkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n paadjie wat vanaf die kompleks direk na Ramsgate se hoofstrand lei, en verder is daar ook winkels en restaurante wat naby geleë is.
Slaapplek
’n Bespreking by Nomads Nook 13 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 81
Resensies 394
Jaar gelys 5
Ligging
- Bream-singel, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nomads Nook 13 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bream-singel, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom