Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nomax Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Nomax Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Ongelooflik lekker gebly, sal weer en weer teruggaan!

Nomax Beach House is ongelooflik goed geleë, teen die strand, naby die getyswembad en rotse en met asemrowende uitsigte. Die huis is baie ruim en besonder goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry vir 'n groot groep mense. Dankie vir julle gasvryheid, ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nomax Beach House se terugvoer

Baie dankie, Christa!
I look forward to seeing you at Nomax again.
Regards,
Denise

Nomax Beach House
Rose H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose H
Saam met vriende

Die huis is pragtig, loopafstand van die strand. Baie vriendelike gasvrou en uitstekende diens. Alles was net mooi.

Gasvrou het ons ingelig van al die nabygeleë toeriste-aantrekkingsareas, winkelsentrums, eetplekke, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nomax Beach House se terugvoer

Thank you Rose for the great review.
I look forward to seeing you here again!
Regards
Denise

Nomax Beach House
Lynnettr M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnettr M
Gesin met tieners

Absolutely amazing.

One of those places you never want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mabatlane M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabatlane M
Gesin met klein kinders

Perfect location and space.

Travelled as 3 families with teen and young kids and accommodated us all. Location perfect close to nearby shops and the beach about 30 steps away. Beautiful scenic view and private. Kids activities not far either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nomax Beach House se terugvoer

Thank you Maba for your lovely review & I look forward to hosting you @ NOMAX Beach House again!
Kind regards
Denise

Nomax Beach House
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 85, Shakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80bca4a7ca48f4339eb5e7a509cb08739dffa496af2313761f15d8668336ea603bfdbab1004631d400ebaa48e04641c8227d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 85 Ocean Drive Shakas Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.520830664018 31.227256588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem