Nooitgedacht Farm Cottage 5
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R304, Koelenhof-weg, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nooitgedacht Farm Cottage 5 is 'n kontemporêre selfsorgkothuis op 'n gedeelde perseel op Nooitgedacht Estate. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Stellenbosch.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n knus etenstafel, 'n slim-TV en 2 gemaklike enkelslaapbanke.
Die kothuis het 'n onderdakstoep met 'n braai-area en meubels waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam deurbring.
Slaapplek
’n Bespreking by Nooitgedacht Farm Cottage 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Langs die R304, Koelenhof-weg, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R304, Koelenhof-weg, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom