Noordhoek Akkommodasie by Noordhoek Paddocks Farmhouse | LekkeSlaap
+71
+71

Noordhoek Paddocks Farmhouse

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katzenellenbogen-straat 259, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9

Beskrywing

Noordhoek Paddocks Farmhouse is geleë op 'n klein stukkie plattelandse paradys in Noordhoek, 'n prentjiemooi kusdorpie in Kaapstad. Dié dorpie skuil aan die voet van Chapmanspiek en word omring deur die Tafelberg Nasionale Park. Dit het ook 'n lang wit strand, 'n pragtige moerasland en wynlandgoedere.

Verblyf beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Noordhoek Paddocks Farmhouse bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed. Daar is ook 2 badkamers, 'n kombuisie, TV, DStv en 'n eetarea. Noordhoek Lookout bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n TV, DStv en 'n kombuisie.

Daar is ook 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, fietsry en perdry in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Noordhoek Paddocks Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Katzenellenbogen-straat 259, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordhoek Paddocks Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katzenellenbogen-straat 259, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlszZlzFmlan0iCPshBgYg2NNXS2GNObxQ6GBTVxw9dUBwC3W5k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 259 Katzenellenbogen Street Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.109431078817 18.376716931481
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za